Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



Dankie aan my SAL
my vlerke
my krag
klein glimlaggie
my redbull
gee my vlerke krag

Angie hoekom
waarom donker nag
kon jy nie tyd uit wag vir krag

Vertel my uit jou droef en tyd
is alles niks in ewigheid

is dit wat wag in donker nag of helder dag
onmoontlik uit geloof te smeek en wag

waarom Angie waarom stil jou lag
liefling moet ek vir jou ontmoet op laaste dag?

liefling meisie baie tyd by my kom sit en praat,
oor hartseer smag na woorde oor laaste dag of laaste nag,
hoekom jou hand aan eie lewe slaan,
sonder my beskei hartseer traan.

-----

*opgedra aan Angie van Rensburg,
wat nie meer kans sien vir wêreld van vandag,
nou ingesluk in duisternis van ewig nag.

my opinie

baie jong lieflike kinders kom en praat oor die onverstaanbare tyd waarin ons leef.
hoe is dit moontlik dat hulle kies om eerder te sterf as om die probleme op te los?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

ou = jou jammer

die j op my sleutelbord is taai
5 jaar 4 maande 2 weke 1 dag 8 ure oud


het ek ou nie geantwoord nie?

. . . . ek was seker ek het ou vraag beantwoord?
of raak ek koekoes?
5 jaar 4 maande 2 weke 1 dag 8 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    AFGODE

    deur Piet Schoombie

    Die aangrypende verhaal van 'n weeskind se stryd en strewe in 'n kinderhuis.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar