Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Lieg bedrieg,
Ons President bieg,
Om te skik vir 'n daad,
Is so goed jy doen kwaad,
Nou hoe moet respek,
Hier binne ons wek,
As die hoof van jou Land,
Regverdigheid brand?

Ek raak moerig, opstandig,
Wanneer hy verwag,
En sê, "Steun gelykheid",
Al wat hy doen, "verkrag".
Misbruik alle mag,
Want hy dink, hy mag,
Dit is swak, dis 'n euwel,
En sy volk moet maar bedel.

JMAT - 5 Februarie 2016



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Regverdigheid brand
...en sy volk moet maar bedel.
Ander skrywers nader aan die kookpot het al geskryf oor die terugkeer na vroe"re stammesverhoudings en het vergelyk met die gang wat Simbabwe loop en geloop het.
My hart bloei.
Ek bid -- vir ons almal.
GvT
1 jaar 8 maande 3 weke 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Besoeking

deur Kobus van Eden

DIE BESOEKING handel oor 'n Gideonsbende wat die plaasmoorde begin wreek. Hul sukses is verstommend! Gou staan Koos Gerade bekend as die Bloedwreker en sy manskappe as 'die hel.'



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar