Titel: Lienkie se Liedjie oor Pienk Vonkelwyn
Weergawe: 1
Aantal woorde: 98
Kere gelees: 160
Datum gepubliseer: 03 Feb 2011
Wanneer jy sing van pienk vonkelwyn
met sterre wat in jou bruin oë skyn
en jy sing van die warm helder sonskyn
en die geur van die Sylvia roos in jou tuin
is ek bly dat ons twee vriende kan wees
en mekaar soos ‘n storieboek te kan lees.
Wanneer jy vrolik grasieus 'n walsie dans
benut ek dankbaar en bly my kans
om in jou oor te fluister hoe dankbaar ek is
dat jy ons lewens elke dag kom verfris.
wanneer jy met ‘n lag soos helder sonskyn
sing van ‘n glasie pienk vonkelwyn.
Lees ander gedigte deur Kallie Kuiken
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur


Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.