Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Liewe glimlag op onse gevreet,
jy is al te welkom om te bly,
jou aansteeklikheid
behoort jy van te weet.

Lawwe huppel in onse stap,
neem die voete met ‘n wye draai
na daar waarheen hulle wil gaan
en laat die heupe aanhou swaai.

Lewe van onse mens,
laat die vlam van hoop sterk brand,
met berge liefde daarmee saam;
so, sal ons aanhou wens.





Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Susanna Maria Magdalena

deur Lorelei

Die lewensverhaal van n jongvrou wat gedryf word deur Stemme in haarself. Haar soeke na haarself en God asook n stryd tussen Lig en Duisternis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar