Gedigte

Titel: Lӗnet
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Glip gly
seil verby
vir lӗ kry
onder my stom woorde

Ek gryp
soek vastrap
op hierdie gladde plek
maar ek bly
gly
gly
gly

En glip'gedagtes
laat 'n gladde spoor
agter in my



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

le net
puik gepen ..... so verlore...
6 jaar 3 maande 2 weke 1 dag 17 ure oud


Lenet
Uitsonderlik
6 jaar 3 maande 2 weke 3 dae 21 ure oud


.
Mmmmm, goed gestel. Uniek, sou ek sê ...
6 jaar 3 maande 2 weke 3 dae 21 ure oud


gly
was dit n droom? mens gly mos soms so in drome weg
6 jaar 3 maande 2 weke 4 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

AFGODE

deur Piet Schoombie

Die aangrypende verhaal van 'n weeskind se stryd en strewe in 'n kinderhuis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar