Gedigte

Titel: Ma
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

MA

Ma, jy,t my bang voetjies die skool ingelei
Sodat my brein oopgaan en ek gedy.
Al kon ek nie altyd veel wys
het jy op die sportveld vir my geskree ,
my geprys.

Op die wee van Allah moes ek hou,
dis hoekom ek steeds op God vertrou.

Ma, al was ek nie altyd soet
het jy my steeds gevoed.
Was ek soms laks
moes jy my boudjies warm waks.
Was ek dalk toe kwaad
bly jy my beste maat.

Ma , die lewe is soms vernynig,
maar ek weet in die warmte van jou liefde
is ek veilig.
Jou hande sag , jou woorde teer
en weg is al die seer

Dankie dat ek vandag hier vir jou kan sê:
“Ek wil geen ander ma hê.

Jy ‘s ‘n ma duisend.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

so spesiaal....sy is bevoorreg om jou as kind te hê..........
12 jaar 5 maande 6 dae 18 ure oud


Ma
Jaydee ek het nou toevallig jou gedigte raak gelees. Ek het dit baie geniet. Groete Ans
14 jaar 1 maand 2 dae 6 ure oud



Katarsis

deur http://www.woes.co.za/

Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar