Gedigte

Bladsye:
Titel: Ma
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy het my al die tyd gedra en verdra,
al was ek in gevaar, jy was daar,
jy het gesorg, dat ek ook spaar,
jy het jou liefde, sagkens verklaar.

Met my, was jy nooit ongeduldig,
al was ek, baie keer skuldig,
jou liefde, het bly vermenigvuldig,
met my was jy altyd sorgvuldig!

Jy’t my weinig terug gehou of gekeer,
my daardeur baie geleer,
jy’t my laat voel, soos ‘n meneer,
ek het jou nie altyd waardeer!

Elke dag was vir jou ‘n plesier,
al was my maniere, soos ‘n dier,
maak nie saak in watter uur,
jy het my nooit lelik aan gegluur!

Jammer oor die ewige getwis,
hoe kon ek my so misgis?
Jy, het waarlik my lewe verfris!
Dankie ma, dat jy my ma is.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Pragtige gedig, wat sal ons sonder ons ma's doen, as jy wil gaan kyk na my gedig mothers love op ruff. Hou van die gedig.
13 jaar 8 maande 1 week 5 dae 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar