en soos ek kon sien
oor die horison verby...
Sou jy jou hart ook vrymaak
en verseker weet
en verstaan
dat niks na nêrens gaan
en so...
stel jý jouself ook vry.
Lees ander gedigte deur Loretta Szikra
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Doret Johnstone-Robertson
In hierdie versameling verse is daar telkens verwysings na die natuur: die son, die maan, die sterre, blomme, seisoene; en ook na God - die bron van inspirasie, vrede en vreugde.