Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Luk 6:21

Staan op hierrie stoep
volle bors uitroep!!

Op hierrie aand
van hierrie maand

Huil trane oor hierrie nag ...dag
op hierie nag dag wil ek ha.. ha ...lag
jy groot ronde volle maan
wat tussen sterre geweef staan

Mannetjie innie maan
veeg weg my bloederige traan
jy het nie ore te luister
ha ..ha.. lag uitbundig in duister

my lewe aant onderkry
waarom ha ...ha...lag jy oor my
my hart treur snik..snik..huil bloed
ek staan hier ontbloot in jou gloed

Goddelike Hemel Vader
jou heiligheid wil ek nader
veeg weg harts bloederige traan
vlieg my tog na die maan

saam met mannetjie innie maan
lag.. lag..ha ..ha.. heelnag saam
innie groot ronde volle maan
sonder enige snikkende traan

Op hierrie aand
van hierrie maand
wil ek eerder harop ha ..ha ..lag..lag
hierdie harts tranerige eensame nag

Staan op hierrie stoep
volle bors uitroep!!

Op hierrie aand
van hierrie maand



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

So is die lewe
Jy wys hier hoe die lewe regtig is. Lag-lag en huil-huil gaan ons hom deur. Soms sommer op dieselfde tyd ook.
5 jaar 5 maande 3 weke 4 dae 9 ure oud


maan
hierdie gedig wys duidelik die twee kante van die lewens swaard.. die lag en die traan .. puik gepen Schatz
5 jaar 5 maande 3 weke 4 dae 11 ure oud


maan
ek dink Bets en Viooltjie sê presies wat ek wil sê
5 jaar 5 maande 3 weke 5 dae 19 ure oud


op die stoep
ek hou van jou kombenasie van lag en huil, dis baie goed gedoen, dis baie mooi Schatz. ek voel ook jou hardseer hierin.
5 jaar 5 maande 3 weke 6 dae oud


maan
Hierdie gedig is vir my uitsonderlik geskryf. Daie goed gedoen
5 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 2 ure oud



HOOP

deur Ano

HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar