Gedigte

Titel: Mag die teenwoordigheid van God tussen ons wees

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Mag die teenwoordigheid van God tussen ons wees
in al ons liefde,
om dit te bring tot iets nuut in selflose volheid,
om dan enige smet
uit ons gevoelens te verwyder,
mag al ons vreugdes slegs deur God gestuur wees
soos wat ons dag tot dag aan beweeg
in heilige sakrament.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar