Gedigte

Titel: Mamma
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As fetus het Mamma my gedra,
As baba het Mamma my gevoed,
As kleuter het Mamma my versorg,
As tiener het Mamma my lief.

Waarom al hierdie dinge vir my Mamma?
Waarom het jy my so lief Mamma?

Ek voel skuldig.
Ek voel dat ek meer vir Mamma moet terug gee as wat ek huidig doen.
Ek voel afhanklik.
Ek voel dat ek nie sonder Mamma se teenwoordigheid kan bestaan nie.

Waarom wil ek al hierdie dinge vir Mamma doen?
Waarom het ek Mamma so lief?

As mens het ek Mamma leer ken,
As vriend het ek Mamma vertrou,
As rolmodel het ek Mamma bewonder,
As ma het ek Mamma lief.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar


Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sirkeldans

deur Driekie Grobler

Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar