Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Kan jy my hoor,
man op die maan?
Fluister asseblief
net saggies sy naam.

Stuur dit met die wind
Laat ek hom kan gaan soek
die man wat glad nie
my hart sal kroek

Daar was al 'n paar
vir wie ek so lief was soos vir jou
Maar nie een van hulle
kon langer as 'n rukkie hou.

Ek wens jy kon afkom
dat ek jou ontmoet
Want jy's in my are
en jy's in my bloed

Ek ken jou al lank
Agtien jaar presies
Jy weet wat's my wense
en my diepste fantasie

Man op die maan
moet ek eerder vir jóú wag
Jy's die enigste een
wat my reinlik kan laat lag.

Kom fluister teer woorde
en hou my stuif vas
Laat my vergeet
van die wêreld se las

Gee my kans om jou lief te hê
en jou net te kan wys
hoe ongelooflik-asemrowend
die liefde werklik lyk.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

TRILOGIE

deur Warra-Warra

Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar