Gedigte

Titel: Maria
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Maria, jy’t met my gespeel
En ons het saam dinge gedeel.
Jou glimlag het my lewe gevul
En nou is jy ‘n ronde nul.

In ‘n oomblik van dwaasheid
Het jy jou oorgegee aan leweloosheid.
Diep in my hart het ek geween,
Want ek was nooit van jou gespeen.

Maria, liewe suster
Vergewe as ek nie meer dink aan gister.
‘n Donker hand klem om my hart
En ek’s van voor af weer verward.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

maria
Talle kere raak one verward' Dankie lekker gelees aan jou gedig.
5 jaar 3 maande 2 weke 1 dag 2 ure oud



Van ons ander lede

Sirkeldans

deur Driekie Grobler

'n Bundel vol inspirasie en lewenswysheid, lief en leed, maar ook lewenslesse wat ons daagliks ervaar en leer. 'n Saamlag, saamhuil en saamstap-bundel.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar