Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vandag nog onthou die wêreld jou
die immer gewilde en gesogte Marilyn Monroe
lang wimpers en blonde hare so sag jou skelrooi lippe het altyd gelag

Maar agter daardie glimlag was jou geheime verskuil,
maar jy sou dit nooit aan die wêreld uitruil jou liggaam het vroeg al verander in as
wat het jou gedryf daardie nag?

Jou geheime is saam met jou na die graf
op die ou end was jou grootse droom jou grootse straf
vir altyd sal mense jou naam onthou
as 'n ikoon, ja 'n ikoon, Marilyn Monroe...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Marilyn
Ek dink dit is verfrissend.
Nuut en
regtig oorspronklik
Daarby nog uitsekend gedoen
Mooi Kinta.
8 jaar 4 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Lelani

    deur Rachelle du Bois

    Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar