Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Die son glinster in jou oë
hoekom lyk jy vandag so bewoë
êrens binne jou skuil 'n diep hartseer,
maar steeds probeer jy jou trane keer

Dis verstommend om te dink hoe woorde jou kan sny
jy is duidelik nie van jou seer bevry
dis iets wat jy veraltyd sal wegsteek agter jou oë ,
maar jy val oor die afgrond soos jy daar sit geboë

Elke dag speel jy toneel
dit wat jou pla wil jy met niemand deel,
miskien omdat jy te seer kry
of miskien omdat niemand sal verstaan hoekom jou hart nie kan verbly

Elke dag sê jy vir almal jy is okay,
maar jy vergeet om vir hulle te sê: "by the way"
eintlik is dit net 'n masker voor my siel
om te keer dat die snydende waarheid jou verniel



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Skakerings van Grys

deur Swartberg

n Bundel van 54 gedigte oor n hele aantal jare geskryf. Beskikbaar in elektroniese formaat.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar