Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


N Masker wil ek dra,
so is daar geen vrae.
Die pyn wil ek versteek,
sodat niemand daarvan weet.

Die laste wat ek dra,
die baie dinge wat my pla.
Agter die masker is dt weg,
so voel die lewe vir my reg.

Die masker wat ek het,
wat my van die ellende red.
Wat al die trane terug hou,
en my help aan iets beter bou.

Dis die masker van geluk,
wat jy vroeg oggend opsit.
Wat die traan spore afvee,
wat j die vorige nag aan uiting gee.

Dis die masker wat jy saam jou dra,
en niemand vra enige vra.




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

masker
Wens jy kan die seer masker vervang met n vrolike gesiggie sonder pyn. Mooi gepen.
4 jaar 9 maande 4 weke 1 dag 20 ure oud


masker teen pyn
jammer die masker projek het reeds gesluit. Hierdie is n pragtige bydrae en ja so dra elkeen seker n masker.. pragtig gepen
4 jaar 10 maande 4 ure oud


maskers
So dra ieder sy masker. Mooi rymgebruik
4 jaar 10 maande 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar