Gedigte

Titel: Masogis
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek slaan myself met jou woorde,
sny my polse met jou herhinneringe.
My hart deurboor ek met jou glimlag
en sak dan inmekaar met
ontnugtering van
jou afwesigheid.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Afwesigheid
Goeie beskrywing van 'n baie slegte gevoel
5 jaar 7 maande 3 weke 5 dae 14 ure oud


Masochis
hierdie is n puik en eerlike stukkie werk... mooi gepen
5 jaar 8 maande 12 ure oud


Masogis
Sjoe wat 'n selfmarteling
5 jaar 8 maande 1 dag 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Bothaville in the Second Anglo Boer War

deur Francis Gillieron

CHRONICLE OF BOTHAVILLE'S ROLE IN THE SECOND ANGLO-BOER WAR



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar