Gedigte

Bladsye:
Titel: Mayday
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

'n Boat is maar net nie vir di mens gemaki
So op en af skud djy vir jo
Nee man, djy ry dan op genade
op stukke plank

Vang die mens vissies vir ene sushi
en rou walvis biltong soos vrot kabeljou
dalk is ek nie leka by nie
maar as di storms sê hozit
isit ’n rowwe plek ou

Maar die deng is
die Jere sê mos
as djy bang es moet djy
die berg met djou se ôgge slaan

maar het djy nou al daai
ini middel van die blerrie
sea gesien

Djy sal Mayday, Mayday lat djy poep
Naai, daais g'n joke nie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Snaaks
hahahahahaah so ligte enetjie, vir die lagsnare.
6 jaar 10 maande 4 weke 6 ure oud


;--)
Baie geniet.
7 jaar 11 maande 2 dae 5 ure oud


mayday
oulik, lekker gelag
7 jaar 11 maande 3 dae 9 ure oud


Mayday
Het die een nou baie geniet....
7 jaar 11 maande 3 weke 1 dag 13 ure oud


Mayday
Lol!! Nei my broe! di is mos so cool soos `n pasion gap ini Kaap! Gr8 stuff! 10/10!
8 jaar 1 week 5 dae 6 ure oud


Mayday
AC , dis presies hoe ek oor die diepsee voel ! Baie goed neergepen !
8 jaar 1 week 6 dae 3 ure oud


Mayday
Ongewoon maar verfrissend.
8 jaar 1 week 6 dae 4 ure oud


Mayday
Baie oulik gedoen!
8 jaar 1 week 6 dae 12 ure oud


AC
Baie geniet.
8 jaar 1 week 6 dae 13 ure oud


SOS


. . . . sê ook so

ek kom uit die bank,
'n swarte 'corner' my met 'swart' druiwe

net daarna kom twee uit die Kaap:
"nei, muti druiwe by houtkoppe koop"

"Nou waar val julle uit?"
"Ons is gammats vani kaap, regte Kleurlinge"

'Ek dog dan julle wil nie Kleurlinge wees?"
'Dis net die fensie anties en ous met bantoebloed, ons is egte maleis en nederlands."

Ek was absoluut verstom!
Maar die veselperskes en avos uit die Kaap, was perfek!

dankei AC, ons het begin verlang, want jy was so stil!


8 jaar 1 week 6 dae 17 ure oud


Matday
Dit is nou heerlik verfrissend en nuut
Oorspronklik engoed eurdag
Mooi Man.
Doen so voort!
8 jaar 1 week 6 dae 22 ure oud


Mayday
Heheheehehehe ek het dit nou geniet was nog nooit op diepsee nie en dis skrikwekkend hehehehe haaie en daai goed issie vir my nie so op die grond sal ek bly, welkom in my vriendekring waardeer jou invite goed geskryf djouse werkis goed!
8 jaar 2 weke 2 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Buffelshoek se nuwe stasiemeester

    deur neels claasen

    n Spoorwegroman oor die lewe op die buitestasies in die sestiger en sewentiger jare



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar