Gedigte

Titel: Meer
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Ek sien die bome val in die bos
‘n Doodse stilte
Geluidloos
Want dis hier waar ek stap
Op my eie
Alleen

Ek dink aan die wees
Siek
Niks meer
Want dis hier waar ek wonder
Hoekom?
Wat meer?

Laat my toe om kaalvoet te loop
Waar daar nie dorings is
Sonder skoene
Sonder seerkry

Laat dit nie al wees nie
Laat daar meer wees
Hemel
Asseblief



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

'Laat my toe om kaalvoet te loop
Waar daar nie dorings is
Sonder skoene
Sonder seerkry'
Jy het die gevoel so goed beskryf! Ai, ek hoop ook daar is meer!!
9 jaar 4 maande 2 weke 16 ure oud


Ek is mal oor jou 2de laaste strofe!
Goeie slot en mooi geskryf.
9 jaar 5 maande 5 dae 17 ure oud


Meer
Dis treffende woorde wat jy hier omsit in gedagtes wat 'n mens bybly. Waaroor 'n mens dink en wonder. Dis so goed, eerlik uit die hart geskryf. Baie mooi!
9 jaar 5 maande 5 dae 22 ure oud


goed geskryf!
'n klomp vrae op 'n alleen-pad... geluidloos en stil, .. ek glo jy sal jou antwoord vind..
9 jaar 5 maande 5 dae 23 ure oud


Goed geskryf! Ek hou baie hiervan!
9 jaar 5 maande 6 dae oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Destined to Love

deur Rachelle du Bois

As she sat down on her suitcase, despair almost overwhelmed her. The events of the past week should have prepared her for something like this – this old house with this overgrown garden in this godforsaken little town in the eastern Free State of South Africa, which was left to her by a grandmother she had not known existed. But as she steadily began uncovering the secrets of her granny’s and her mother’s past, she found her destiny here, irrevocably linked to her smouldering neighbour, Julian du Toit. He'd made a promise to her grandmother that he fully intended to keep.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar