Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Leer my om sagies te wees
Leer my om te beweeg in die Gees
Leer my om te dink voor ek praat
Leer my om te luister na ander se raad

Wys my die pad van die lewe
Wys my die riglynne, van een tot sewe
Wys my die doel in elke dag
Wys my die effek van "uit-jou-maag-uit-lag"

Staan by my as die winde van die lewe rof raak
Staan by my as die see se golwe sterk uit spoel
Staan by my in die donker van die nag
Staan by my by elke reënboog en deur elke dag

Lui my na rustigheId
Lui my na vrede
Lui my na die hoogste berg van geloof
Lui my na 'n plek waar mense mekaar vergewe

Verstaan my trane as hul oor my wange loop
Verstaan my hartklop as hy een galop mis
Verstaan my liefdes lied as ek hom sing
Verstaan my metode van dink en maak my bewus


Maak my vol van wie U is,
Want ek wil elke dag net meer soos U wees.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog

deur Francis Gillieron

Kroniek van die rol van Suid-Afrika in Eerste Wêreldoorlog. Gedenkuitgawe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar