Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Tussen die stiltes van hierdie woorde
wat jou vingers sing
Bring vokale klanke sinne
wat als hierheen bring.

Erenster terug
na mega-koffie blues
en sunrise toffee hues.

Erens in die lag
van woorde wat bly blaf,

Soos skadus van gister
op die soom van nog ‘n dag.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Lekker ek fluit sommer die deuntjie saam, blues is die musiek.
12 jaar 1 maand 1 week 1 dag 1 uur oud



DIE WIEL DRAAI

deur neels claasen

Die skrywer se vierde spoorwegroman uit die stoomera uit waarin hierdie dae weer herleef word



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar