Weergawe: 1
Aantal woorde: 106
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 05 Dec 2008
waar jy gaan, saai jy net verdriet,
hoog geleerd, jy nou die meneer,
sien jy nie, jy maak baie seer,
bloed neem, soos ‘n vampier, dis jy,
baie het jy, al so onder gekry,
vir elke skrywe, en swart woord,
neem jy, ‘n hard verdiende noot,
Vir ‘n mens, is jy kil en koud,
in oop wonde, vryf jy growwe sout!
Op jou deur, pryk jy: “ek en ek vennote”,
Vir ander grawwe jy lang, diep slote!
Die invordering van ander se geld,
soos ‘n koei, wat jy aanhou melk!
Jy’t daarvoor geleer, dis jou verweer,
Meneer die edele prokureur?
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae