Gedigte

Titel: Mengelmoes
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Het jy klippies opgetel en een vir een gestrooi?
So asof jy gevoelens van jou liggaam wil weggooi
Maak die lewe sin of lê jou emosies tussen in
Vandag nog hier, môre die ewigheid ingestuur
Onsin maak dan sin,
Gebroke harte, eie gewin
Mengelmoes wat draai en draai
Totdat die wind dit môre weer in die regte rigting waai



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

:-)
hierdie woorde is waar en tog maak dit seer. Dit is baie goed en uiters mooi gestel en gedoen.
9 jaar 7 maande 17 ure oud


Mengelmoes
Jy maak my hartseer - asof die persoon nie wil "commit" maar wel terugkom wanneer dit hom/haar pas. Dit is 'n baie mooi gedig.
9 jaar 7 maande 1 dag 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Oak Seed

deur Rachelle du Bois

Alicia Venter was a cool librarian with her life and her career mapped out. Until she looked into the compellingly familiar eyes of a stranger. She was shaken to the core. Why was she so powerfully drawn to the stunningly attractive Martin Blythe, yet they’ve never met? Martin Blythe was rich, he was a successful engineer doing research in the university library. And then he looked into the familiar green eyes of a strange young woman. The earth moved for him then as he recognised her somehow. In an instant he knew she was a part of him without which he could not live. Would these two people find the answer to the strange coincidence that kept pushing them into each other’s lives? Would they resist or choose love?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar