Titel: Mengelmoes
Weergawe: 1
Aantal woorde: 43
Kere gelees: 64
Datum gepubliseer: 17 Feb 2010
My onderklere lê versprei
'n Weerkaatsing van my
Twee g-strings in die cubby-hole
'n Push-up in my handsak
Daars 'n pantie oor die spiëlkas
En 'n sykous opgevromel in my agterste broeksak
Waar is ek veronderstel om jou tussen in te vind?
Lees ander gedigte deur Ilva Pieterse
E-pos my as kommentaar gelewer word
Raporteer foute/ongewenste inligting rondom die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Weergawe: 1 | 1 jaar 11 maande 3 weke 4 dae 3 ure 30 minute gelede gelewer
smile....
ini wasgoesmandjie,g-string ori kop?
Weergawe: 1 | 1 jaar 11 maande 3 weke 4 dae 1 uur 17 minute gelede gelewer
Dalk moet jy jou day-time job los en vir Victoria secret gaan model;-) Oulik gedoen!
Weergawe: 1 | 1 jaar 11 maande 3 weke 3 dae 16 ure 18 minute gelede gelewer
jy sê baie met min woorde- great!
Weergawe: 1 | 1 jaar 11 maande 3 weke 3 dae 15 ure 44 minute gelede gelewer
Deurmekaar - maar flippen goed geskryf!
Weergawe: 1 | 1 jaar 11 maande 3 weke 3 dae 12 ure 30 minute gelede gelewer
Onderwerp: Oelala!
Hierdie klink vir my alte veel na 'n "middaguur makietie" met die onderklere wat agterweë gebly het .. so asof 'n nagedagte.
Tip: los die undies. Dit mors net tyd! *giggel*
Weergawe: 1 | 1 jaar 11 maande 3 weke 3 dae 5 ure 8 minute gelede gelewer
Nou toe nou.. hoe prettig klink dit nou nie..
giggles... Rudi skep nou 'n prentjie wat my lekker laat giggel.
Weergawe: 1 | 1 jaar 11 maande 2 weke 6 dae 12 ure 40 minute gelede gelewer
Onderwerp: Mengelmoes
Heerlike leesstof !
Weergawe: 1 | 1 jaar 11 maande 2 weke 3 dae 30 minute gelede gelewer
Sit jy nou n smile op my gesig...Dankie!
Weergawe: 1 | 1 jaar 11 maande 2 weke 1 dag 3 ure 48 minute gelede gelewer
Je die ander voor my se alles ....Ek kan se mooi so en lekker gelees
Weergawe: 1 | 1 jaar 2 maande 2 dae 3 ure 13 minute gelede gelewer
Ek hou hiervan! Dankie, Ilva

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur

Gedigte
Woes-Nuus
Resensies
Rubrieke

deur Delene de Wet
My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloë en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.