Gedigte

Titel: Menopouse of manopouse

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die meisie soek ‘n rock
daarvoor gaan sy nie na Bangkok
daar is sy net ‘n vreemdeling
en bang vir elke ding

Die meisie is vir niks bang nie
dis net die man wat hero speel, en nie wil erken nie
en so gaan nog 'n dag verby
waar die meisie haar adventure sonder die man kry

As sy so op haar eie moet regkom
dan bly dit maar ‘n gebrom
maar as sy eers ‘n ou vind
dan gaan alles voor die wind

mans klink na 'n nagraadse menopouse
is erger as 'n vrou sin
so mans hoort in 'n kas (bruikbaar)
om af en toe te dans in ons floue lig (beskikbaar)

om uitgehaal en weer afgestof te word is die ding,
dit is wat die meisie laat sing
en so hou dit dan tot die volgende menopouse...

...of belustiging.



Kommentaar

jippie hoera vir julle twee hoor. So menomanopouse en al!!
2 jaar 11 maande 4 dae 5 ure 17 minute oud


Mooi julle twee!!!
2 jaar 11 maande 4 dae 12 ure 33 minute oud


Tribalmoon jy's 'n stêr.
2 jaar 11 maande 4 dae 15 ure 43 minute oud



ENGELE EN ROWERS

deur Piet Schoombie

Vier-en-twintig lekker lees kortverhale, sketse en artikels oor uiteenlopende temas en situasies.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar