Gedigte

Titel: Mens maak partykeer 'n ou mistykie man!..(VIER woord UITDAGING (2) )..

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ja! ek hét, ek ERKEN
ek het jou fun
so bietjie BEDERF!!
So what!
en ja, ek het op jou ferrari
se dak gesquat en háár naam
op die bonnet gekerf
en SAND in jou carburator
gestrooi
en jou tyres gesny
en 'n aartappel in jou
exhaust gedruk
o, ja, en die ROTS deur
die voorruit gegooi
EN al die drade uitgeruk

sorry, ek het gedink jy het
'n ander girl gehad
toe raak ek bietjie kwaad!





Kommentaar

Robelle
Ek het gelees en dit glad nie snaaks gevind nie.

(Hie! Hie!)
1 jaar 6 maande 1 week 4 dae 2 ure 22 minute oud


Oeps! ('n GROOT oeps) Oulik!
1 jaar 6 maande 1 week 5 dae 21 ure 21 minute oud


Oulik!
1 jaar 6 maande 1 week 6 dae 9 ure 6 minute oud


Oulik!
1 jaar 6 maande 1 week 6 dae 9 ure 7 minute oud


Oulik!
1 jaar 6 maande 1 week 6 dae 9 ure 8 minute oud


Ek weet nie wat ek nou die meeste geniet het nie, die gedig of die kommentare. Ek het ook 'n registrasienommer of twee wat ek vir jou kan stuur. Hehehehehe

Ek werk aan volgende naweek se kuier. HOu asb. vir my duim vas, sal jy?
1 jaar 6 maande 1 week 6 dae 9 ure 32 minute oud


Oulik:-)
1 jaar 6 maande 1 week 6 dae 11 ure 26 minute oud


dis aggressie op aggressie!!! sulke meisies maak my bang maar terselfdertyd ontwaak dit hormone want wille meisies is die lekker meisies

oulik geskryf.. lekker gegeggil vir die mense se kommentaar en so aan
1 jaar 6 maande 1 week 6 dae 15 ure 38 minute oud


Sorry Robs maar as deel van die misdaadvoorkomings kommitee moes ek jou aanmeld. Ons sal oor die naweek geldjies probeer bymekaar maak vir Maandag se lossing. As my inligting reg is hou hulle jou die naweek in veilige bewaaring!
1 jaar 6 maande 2 weke 22 minute oud


Dissie 'n mistykie nie, dis 'n samoosa een!!! Haaa ha ha, sal hom leer!!
1 jaar 6 maande 2 weke 4 ure 41 minute oud


Bliksem! maar julle girls is omgekrap, moet maar weg bly van die 20ste Nov af.
Hehehehehhehe
xxxxx
1 jaar 6 maande 2 weke 7 ure 46 minute oud


Lekker lag ek nou vir Patricia!

Laat jy my nou dink aan 'n ou Charlie Pride song,
"sleepin' under a table in a roadside park, a man could wake up dead. But it sure seems warmer than it is, sleepin' in our king size bed"

Klink bitter gevaarlik daar rondom jou. lag!
1 jaar 6 maande 2 weke 10 ure 9 minute oud


Joe, ek het nou lekker gelag! Ek lag eintlik nog steeds ....
1 jaar 6 maande 2 weke 11 ure 14 minute oud


Ek dink ek kan by jou n paar "tips" kom kry ! Goed geskryf en beskryf !!
1 jaar 6 maande 2 weke 12 ure 27 minute oud


hahahaha "kwaad kat" !!! Goed geskryf !!
1 jaar 6 maande 2 weke 14 ure 54 minute oud


ag shame, en dit was net ek wat 'n spin in die ferrari wou he..
1 jaar 6 maande 2 weke 20 ure 7 minute oud


Oeee! Ek skat hy was bitterlik bef@k vir jou! Hehe!
1 jaar 6 maande 2 weke 20 ure 41 minute oud


Dit was nou snaaks...hou van die aartappel in die exhaust idee, goed geskryf!
1 jaar 6 maande 2 weke 20 ure 53 minute oud


Giggel.... ?? ek wonder watter kleur was die Ferrari ??
Lyk soos groen ?? hahaha

WELL DONE L'BELLE "Woord en Prentjie Perfek!"
1 jaar 6 maande 2 weke 21 ure 22 minute oud


nothing like a woman scorned....
1 jaar 6 maande 2 weke 21 ure 29 minute oud


Eina! Die arme..... Ferrari!
1 jaar 6 maande 2 weke 21 ure 32 minute oud


Mens maak maar partykeer 'n ou mestykie man...
O bloed en trane! As so word 'n bietjie kwaad beteken dan immigreer ek by aanhore dat jy baie kwaad is!

Goed gedoet one meiesie, goed gedoet!

Groetnis!
1 jaar 6 maande 2 weke 21 ure 38 minute oud


So what! He he!
1 jaar 6 maande 2 weke 21 ure 39 minute oud


...as ek moes...sou ek jou iewers ontmoet waar publieke transport beskikbaar is...hehehe,....shym....jirre....arme ou...
1 jaar 6 maande 2 weke 21 ure 45 minute oud


Hehe...bad luck en sorry vir die kar...sjoe, kwai meisie...goed gedoen, Robelle!
1 jaar 6 maande 2 weke 22 ure 37 minute oud



Voedsel vir die Siel

deur Snuffelgids

Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar