Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Wesens
menslike aardse wesens
mense.....vroue...
vroue ...kinders...
kinders... babas...
van oor die wêreld

vlug na weste

deur honger

ontbering

verkragting

oorlog

onthoofding

soos menslike

afval uitgespoeg


menslike afval
met absoluut niks
net klere
aan hul lyf
kom met niks
gee niks
verorber alles
soos ‘n swerm
springkane
oral vanuit lande
oral uit aardse uithoeke
oral
      vanuit
die see
      na
vere
      lande      
verdryf
      verdrink
vermoor
      verskeep
soos vrag

Hemel Vader aanskou tog
die oorbevolkte
aardse elende
berge bedek ons
heuwels val op ons

VADER
dankie vir
bietjie wat ek het
kyk!.. kyk! ...mense
word wakker
die aarde
is moeg verkrag
kyk!...kyk!...
moeder aarde is vertrap
sy spuug mense
sy baar elende



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

MENSLIKE AFVAL
Is die vernietigende smag na mag nie maar die rede van so baie ellende nie?

(Psalm 16:4 gee werp dalk lig: "Die smarte van hulle wat 'n ander god met gawes vereer, sal menigvuldig wees...")

Ek stem saam met Evelyn.
4 jaar 2 maande 1 dag 8 ure oud


Menslike afval
baie sterk boodskap wat jy pragtig vasgepen het
4 jaar 2 maande 1 week 15 ure oud


mens
Dis 'n baie goeie bydrae, Schatz. Ek kan nie méér met jou saamstem nie. Die aarde kan nie 'n onbeperkte aantal mense dra nie. Iets gaan ingee. Goeie werk
4 jaar 2 maande 1 week 18 ure oud


afval
Pragtige inspirerende slot as die volk maar net wil luister, dit gaan net erger word. Goed gepen.
4 jaar 2 maande 1 week 20 ure oud


menslike afval
ek wonder tog of die skielike vlugtelingsinval nie maar n nuwe truuk van die moslems is om die aarde te oorstroom nie
4 jaar 2 maande 1 week 1 dag 2 ure oud


MENSLIKE AFVAL
Ek hou nou hiervan! Ek sal graag meer wil sê maar ek is bevrees dit sal nie gedoog word nie.
4 jaar 2 maande 1 week 1 dag 2 ure oud



ROEPSTEM

deur Charmain*

Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar