Titel: Mercia's song
Weergawe: 1
Aantal woorde: 257
Kere gelees: 85
Datum gepubliseer: 04 May 2011
Ek kyk vanaand so diep in jou oë
vir al die stories wat jy kan vertel.
Droom nog ’n droom saam my!
Jy kyk na my asof jy weet
vanaand is die laaste aand.
En al wat ek vra:
Swaai my nog een keer in die rondte
voor jy met die engele dans
vat my hand en loop saam my
voor jy met die engele dans
tel my op vir die laaste keer
druk my vas asof die eerste keer
voor jy met die engele dans...
die engele dans
Ek voel jou arms om my
ek hoor as my met my praat
ek neem jou stem op in my hart
en speel dit as ek verlang
en dan vra ek ’n laaste keer:
Swaai my nog een keer in die rondte
voor jy met die engele dans
vat my hand en loop saam my
voor jy met die engele dans
tel my op vir die laaste keer
druk my vas asof die eerste keer
voor jy met die engele dans...
die engele dans
Kyk jy af na my as die son skyn?
Verlang jy na my as dit reën?
Elke silver rantjie om die wolkie,
weet ek dis jy wat agter staan
en glimlag vir my!
Swaai my nog een keer in die rondte
voor jy met die engele dans
vat my hand en loop saam my
voor jy met die engele dans
tel my op vir die laaste keer
druk my vas asof die eerste keer
voor jy met die engele dans...
die engele dans
Lees ander gedigte deur A. J. Le Grange
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur


deur Johann P. Boshoff
"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog
((Net soos alle swart tale nie die "i" in ons "sit" en "in" kan sê nie, omdat die welluidende tale geen dowwe klanke verdra nie en dis of "sêt" of in Engels "siet" sê. Net soos ons moes leer, toe ons klein was, om die theta - die Engelse "th" te sê. Baie Duitsers kry dit nooit reg nie en hulkle is nogal 'n slim nasie!))