Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Met hande om my hart,
het jy hom kom steel.
En sonder om iets terug te vra,
het ek hom vir jou gegee.

Jou hart is altyd en ewig myne,
my hart is altyd en ewig joune.
Want ek sal jou nie eers vir baie geld verruil,
al is die lewe se pad soms onregverdig baie styl.

Met my hande om jou hart,
dra ons mekaar vandag deur al die smart.
Swaar tye is daar baie van,
maar ek sal jou nooit opgee nie,
ek is lief vir jou want ek kan.

Ewig wil ek met jou in verbinding tree,
en saam jou wees tot die dood ons skei.
Jou ring dra, en jy myne,
ek sal jou altyd al my liefde gee.

©TDeVosBotha 2016 (Uit my hart se argief)



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Met hande om ons harte
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die LIEFDE projek.
4 jaar 1 maand 2 weke 1 uur oud


harte
Pragtig, vol deernis!
4 jaar 1 maand 2 weke 1 dag oud


Hande om harte
Hart-woorde . . .
4 jaar 1 maand 2 weke 1 dag 12 ure oud


: Met hande om ons harte


Ek weet nie of jy al getroud is nie, maar hierdie werkie is inderdaad 'n ode so reg uit jou hart se argief!
4 jaar 1 maand 2 weke 1 dag 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Alles-in-een-toerustingspakket

deur Christo Nel

Wat Joyce Meyer gedoen het in Engels, doen Christo Nel nou in Afrikaans! Hier voor jou het jy iets unieks in Afrikaans. Leer om in Jesus se Naam mense te bedien, met behulp van die Alles-in-een- Potpouri-toerustingspakket uit die Nuwe Wyn-kelder!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar