Titel: Met melodie
Weergawe: 1
Aantal woorde: 26
Kere gelees: 28
Datum gepubliseer: 18 Nov 2011
Op die oor
gehoor
geval
gevoel
Troebel deurboor
die ritme
verloor, maar tóg…
Tog bly luister
Hoe die harde klop
My klop bly skop
Lees ander gedigte deur Adriaan Engelbrecht
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

