Weergawe:
Aantal woorde: 62
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 08 Feb 2008
sou ek kon dink
dat soveel vrae
na al dié tyd
so gou kan beantwoord word
(met net een kliek)
wie
sou kon raai
dat die bokspring
in my hart so gou
sou verdwyn
toe ek jou foto daar sien
(met net een kliek)
skielik
het ek
niks gevoel –
ek’t hard geword
vir jou;
oor jou...
(met net een kliek...)
Lees ander gedigte deur Nadia Vos
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur borrels
ek pluk 'n klompie letters van 'n laning woord-bome af dan bou ek 'n vers daarmee die trand daarvan soms bietjie laf maar die woorde van die verse kom diep hier uit my hart dit skets die liefde van die lewe soms met pienk en soms met swart