Titel: mirage
Weergawe: 1
Aantal woorde: 41
Kere gelees: 693
Datum gepubliseer: 14 Jun 2008
In my droom sweef ek
hand aan hand met die bries
tot by visioene van velde
en wilgers wat geheimsinnig wieg,
waar wolke die dag sluk
en die helder blou lug,
is ‘n werklike mirage
van kalmte
in my stormsee.
Lees ander gedigte deur tribalmoon
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Gedigte

deur L.T.
'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.