Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende




Ek mis die my
wat deur die lewe kon gly
met ñ lied in my stap

wat kon ruk en roll
en jump en turn
op In the middle van
Jimmy eat world.

Wat op ñ eerste date
ñ saucy burger bestel
en gaan head bang
langs Kingsley
se metal bar
saam ñ Goth
wat se haredos
meer shine en length
as my eie het.

Ek mis die my
wat (uiteindelik)
op ñ regte date
in ñ wit hipster
saam my first love
by Sterland se Spur
ballonne by regte
Blue Bulls kon kry
(al klink dit nou lame)

en kon hike - ñ lift bum
saamry op die bak
van ñ van trokkie
tot by die cross-bridge
waar hy my gently
die steilte ophelp.

Later oor die muur spring
by ons agterdeur inglip

terwyl my ma'le slaap
luister ons na Rod Steward
en Brian Adams

verf ek cutex hartjies
op sy gesig
tussendeur die vry

… Ek mis die my ...


(20-09-2015)


 



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Mis
Oulik!
4 jaar 7 maande 1 week 3 dae oud


Heerlike lees
Dis die tipe vers wat diep aan mens raak. Eerstens plaas dit die onskuld en onkunde van 'n eie jeug op die voorgrond en tweedens spoor dit die krakies daarin na.
4 jaar 7 maande 1 week 4 dae 4 ure oud


Mis
Dit is puik geskryf.

Laat my terugdink aan my jong dae as my vriendin ons busgeld opgevreet het by Sterland en ons moes lassies maak by vreemde mense om weer by die huis te kom.
Ekt altyd om die hoek weggekruip want die skaamte was net te veel.

Ek mis ook vir my....
4 jaar 7 maande 1 week 4 dae 4 ure oud


Mis ek my
Camsica, nostalgies 'n hele pretrit in die verlede se tydsone! Absoluut briljant!!!!
4 jaar 7 maande 1 week 6 dae 3 ure oud


Mis ek my
Vir daardie stunning my klap ek hande

Daar was wegbêre goue moments
En
Ek glo
Kristal helder giggels en uitbundig lag!

Goue herinneringe !

En elkeen het 'n 'my'
4 jaar 7 maande 1 week 6 dae 8 ure oud


ek mis my
wow.. hierdie is stunning!!!
4 jaar 7 maande 1 week 6 dae 23 ure oud


die weervoorspelling
love it
love it love it.

beslis een van daai versies wat net voorgelees moet word.

**************
4 jaar 7 maande 2 weke 4 ure oud



Sielswoorde

deur Driekie Grobler

Voedsel vir siel - 20 Christelik-geinspireerde gedigte voorgedra deur Jana Swart.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar