Gedigte

Titel: mis jou ook

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ek't jou dan ook so gemis - deur die nag - die lang nag
maar toe herroep ek hoe jy proe op my tong
en hoe jy-, en jouse hare voel in my hand
en hoor jou lag
toe kon ek met jou in my arms slaapland toegaan



Kommentaar

lakens
selfs egiptiese linne is nie soos 'n vel nie - 'n ander se vel teen jouse lyf - met bloed en liefde en 'n hart wat klop
3 maande 2 weke 2 dae 7 ure 53 minute oud


die gemis tref almal van voor en agter
As die koue in jou blaaie jou wakker maak en jy voorlangs warm gelepel is en jou arms om jou kussing gevou is....dan weet jy,jy mis nie alleen nie!
3 maande 2 weke 3 dae 8 ure 8 minute oud



Wie Praat Nou? Boek 1 - ʼn Gids na die wêreld van Geestelike Energie

deur Thalita Goosen

Wie Praat Nou? Boek 1 - 'n Gids na die wêreld van Geestelike Energie - is die eerste van 'n reeks opeenvolgende boeke wat vanuit 'n geestelik/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Hierdie reeks boeke is gemik op daardie mense wat gereed is vir 'n hoër Waarheid en reguit antwoorde.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar