Weergawe: 1
Aantal woorde: 113
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 11 Sep 2011
En ek soek dit nie terug nie, net jy
Het so stomp verdwyn
En ek mis jou vanaand
Ek het deur al die ou foto’s geloop
Die liedjies, vrede en hoop
En jy was daar
Nou mis ek jou vanaand
Is daar ‘n manier hoe ons weer kontak kan maak
Is daar ‘n manier hoe ons, net weer kan praat
Is daar ‘n kans vir my om jou vriendin te wees
Of gaan dit altyd net verlange wees
Ek het weer onthou van my foute dom
Van genade wat net nie van jou sou kom
Maar die foto’s is steeds daar
En ek mis jou vanaand
Lees ander gedigte deur Bekkie911
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Thalita Goosen
Wie Praat Nou? Boek 1 - 'n Gids na die wêreld van Geestelike Energie - is die eerste van 'n reeks opeenvolgende boeke wat vanuit 'n geestelik/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Hierdie reeks boeke is gemik op daardie mense wat gereed is vir 'n hoër Waarheid en reguit antwoorde.