Gedigte

Titel: Miskien
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Miskien in ‘n land verafgeleë
is daar hoop vir liefde tussen ons twee.
Miskien is daar ‘n fontein
waaruit liefde nimmer verdwyn.

Miskien is ons bedoel vir mekaar
Miskien is daar hoop vir ons
in ‘n land waar mense nie mekaar opdons.
Miskien is die land nie ver – Daar !

Miskien is daar ‘n hemel
waar verliefdes oral wemel.
Ek sien die land, dit is nie ver,
en ek sal wandel sal wandel saam met jou onder blinke avondstêr.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Miskien
So baie wonder waar is die land van melk en heuning, dit is te verstane.

Goeg geskryf.
5 jaar 3 maande 2 weke 13 ure oud


miskien
Goed gepen.
5 jaar 3 maande 2 weke 1 dag 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Storie agter die Storie

deur Christo Nel

'n Bybelse dagboek waarmee jy in 'n halfjaar se tyd dwarsdeur die hele Nuwe Testament, sy verhaal en "nuwe wyn-waarhede" kan werk.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar