Titel: Miskien tog eendag
Weergawe: 1
Aantal woorde: 85
Kere gelees: 39
Datum gepubliseer: 28 Sep 2010
Jy is so vêr ,hoekom?
Buite gesig
Slegs verlange
’n Hoop om jou, eendag
Miskien lank van nou
Weer vas te hou
Die liefde bly stom
’n Dowwe lig
Dwaal ons in lewens gange
Ons kan seker maar net wag
En alles vir ons self hou
Dit is mos wat jy wou.
As die lewe vir ons eendag sou blom
Weg is die wig
Bly daar net lofsang
Al voer Hy die gesag
Saam sal ons voort bou
Dit sal wees anders as nou.
Lees ander gedigte deur jouvriend
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Gedigte

deur Johan Botha
Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.