Gedigte

Titel: Modesiek

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Met haar
modesiek moderniteit

is sy

geklee soos die takelasie
van `n seilskip
ver van die sjiekheid
van winkelvensterpoppe

as sy

deur haar taktlose
winkelvensterkykery
modeverskeinsels
koersloos na-aap





Kommentaar

goeie sosiale waarneming
1 jaar 7 maande 2 dae 11 ure 1 minuut oud


picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar