Gedigte

Titel: Moedersdag
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vandag het aangebreek soos elke jaar
Dit is nie Kersdag, of omdat Ma verjaar
Maar 'n spesiale dag uitgesonder
Vir alle Ma's so besonder

'n Ma se hart is altyd oop
Maak die saak hoeveel tyd verloop
Daar is te min woorde om te beskryf
Wat dit is wat 'n Moedershart dryf

Liefde, is daar in Ma se hart geplant
Daar is niks wat kan breek die band
Dankie vir die liefde en lag
Mag elke Mamma koester die dag


Opgedra met liefde aan 'n besonderse Ma



Spaar Geld op Versekering


Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons Premium+ lede

Van ons ander lede

Meeste gelees in die laaste 24uur
(2014-12-20 19:00:00 - 2014-12-21 19:59:59 )

Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Weerkaatsing van my hart

deur Elzabe Young Heyns

'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar