Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Ek wil nie `n mens wees nie
partykeer wil ek agter die bos gaan lê
onder die vlaktes
waar die water strome my hartseer teen die
son se lemme reflekteer

en vergeet van die wêreld
en al die seer
al die ondankbaarheid
skuld gevoelens
en self verwyt

ek is moeg moeg om te leef
moeg om `n mens te wees
daar is geen plek in die wereld vir my

partykeer wil ek teen die duine val
en dood bloei onder die skemer see

lyne van trane vlek al oor my gesig
so pateties is ek



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Z
Jy trek die leser in 'n ontblote siel in wat galbitter is.

Uiters goed geskryf.
4 jaar 4 maande 4 weke 1 dag 7 ure oud


Kommentaar
Ek weet presies hoe dit voel. Lewe al my hele lewe saam met die Donker Hond en sy Galswart Engele.
4 jaar 7 maande 2 weke 1 dag 4 ure oud


.
Hierdie is 'n baie sterk gedig.

Ek moet eerlik vir jou sê ek weet hoe dit voel om so te voel maar ek kan vandag ook sê dat daar regtig 'n keuse is om te maak sodat jy 'n ander pad kan stap ... en weet hoe om dinge vir jouself minder seer te maak.

anyway ...
4 jaar 7 maande 4 weke 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gedoria

deur Martha Maria Jones

Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar