Titel: Moeg sit ek hier.
Weergawe:
Aantal woorde: 93
Kere gelees: 7625
Datum gepubliseer: 22 Feb 2006
Moeg sit ek hier.
My kierie onder my uitgeruk
Was sy maar net hier
Ek is onder te veel druk
Waar daar nog ondersteuning was
is daar niks
Snik snik gaan die dae verby
Ek is besig om alleen te ly
Ek stap in velde waar ons was
Winde waai oor die vlaktes wat nou daar is.
As ons maar net was,
dan sal die reëns weer kom
Maar die besluit was nie myne.
Ek moet sterk wees en dit volg.
Saam met geluk kom pyn
Eendag, sal ek liefde weer volg
Lees ander gedigte deur Willem Woes
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur


Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.
Dis super mooi.
Ek kan relate met jou mooi woorde.
Dis sooo diep, ek love dit oor n honderd!