Weergawe:
Aantal woorde: 108
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 08 May 2007
by ‘n oop graf, met hande gevries,
as ek geweet het, sou ek anders kies,
ek voel ‘n ysige, koue bries!
Dis nou te laat, jy is nie meer,
my lewe, het ook nie meer kleur,
ek moes leer, om nie te begeer,
ek kon egter, myself nie keer!
Alleen, vervreem, sonder liefde,
was my lewe, my liefde, ‘n mite?
Was dit dalk, net ‘n groot siekte,
soos uitgedroogde, suiker riete?
Nou alleen, sonder krag vir die lewe,
my hele lewe, het ek na jou gestrewe,
dit is alles, nou in die verlede,
sal ek my ooit eendag, self vergewe?
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Willie Botes
Genealogiese kwartierstaat oor die Botes familie. Ander vanne sluit in Oosthuizen, Botha, Putter, Du Preez en Shafer