Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ek gee verniet
jy neem teen
’n prys
ons albei ontbind
in mekaar se
koppe
jy geniet dit mos om
kinders met ’n loodpyp
tot rooi muurverf
te verpulp




© T. Fourie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

ontbind in mekaar se koppe ...
DIEPSEER!!! baie goed gepen!
4 jaar 8 maande 2 weke 2 dae 2 ure oud


die weervoorspelling
goed deurdink T.
4 jaar 8 maande 2 weke 2 dae 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar