Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die popcorn proe funky
Daars `n mot in my tee.
Die reminder teen die yskas
is uitgevee!

Ons date is gecancel
Die brak in die huis
En tick alles af
op `n moerse lang lys

My deur staan nie oop nie
My kamer gevaar
En om iets te bereik
Vat `n jaar

My hare spinnerakke
my koffie-sluk koud
En ek dink al klaar
sestien is oud



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Motte en potte
Die gedig word mooi afgerond met die laaste rympie. Die gedig klink soos iemand wat dink sy is oud, maar dit hoef nie 16 te wees nie. Jy kry dieselfde gevoel elke jaar tot 104. Daarna begin dit vervaag.
12 jaar 8 maande 1 week 6 dae 20 ure oud


onderwerp?
viva! 16 IS oud, anderster as wat sommiges sal sê! 16 dwing jou om aandrokke aan te pas, ure van tob oor idiotiese mansmense en jou vriendinne se interessante hartsake...ja 16 is oud. 16 IS oud. en funcky is so tipies jy!
12 jaar 10 maande 1 week 3 dae 16 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar