Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Onderlangse, onopsigtelike hande, die intensie is prente in jou oe. . .
Om die kers maak jy die mot bewoe

Imuun teen waarskuwings
Blind vir die tekens
Doof vir die gille van gevaar
Reeds te verlam om nou te wil bedaar

Geen mortaliteit
Dis in skandaal wat jy vrywillig versuip
Drank syfer soos die ewil deur jou are
Humor is dan jou geheim vir die skare

Klimaks bereik- maar niemand lag
Uitdaging verby- niks waarna jy meer smag
Geweetenloos slaap jy onder klag bo klag
Lewenslank gevonnis, laat sak net jou vlag

Nou dans die mot op die ritme van die lelikste koor
Ek sit terug, kyk jou in die oe want ek, ek het niks om te verloor.



Spaar Geld op Versekering

Kommentaar

Kommentaar
Treffende woorde.
1 maand 3 dae 6 ure 39 minute oud


mot
Ek lees tussen die lyne , puik geskryf , die antwoord gegee .
Hoop nie dit is waar , Sterkte , n mens skryf eers jou binneste leeg voordat die ink vry kan vloei , Groete, BERG
3 jaar 4 maande 4 dae 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons Premium+ lede

IN DIE AANSLAG OP DIE KLEUR VAN ONS VELLE VAL ONS BLOED OP DIE GROND

deur http://www.woes.co.za/

FIKTIEWE VERHAAL WAT DIE ONGELYKHEDE VAN ONS VERLEDE EN HEDE BLOOTLê.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar