hier in die Kaap
- soos vandag -
dan wag ek altyd
dat jy my kom haal
hoop ek dat jy my
sal ontvoer.....
na Franshoek
om in 'n kafee te sit
aan die voet van die berg
ons drink 'n koppie koffie
en deel.....
'n snytjie koek
Lees ander gedigte deur Viooltjie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Kobus van Eden
DIE BESOEKING handel oor 'n Gideonsbende wat die plaasmoorde begin wreek. Hul sukses is verstommend! Gou staan Koos Gerade bekend as die Bloedwreker en sy manskappe as 'die hel.'