Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Fier elegant en regop
Vier voete in konkrete geprop
Draai jou kop op soek na wind rond
Hap die wind met jou ronde mond
Soos ‘n muskiet uitsuig bloed
so suig jy aarde se lewegewende goed

Jou tong lank uitgerek krommend afgebuig
water diep onder aarde uitsuig
Met suggende hortend water spoeg
tot in die dam met ‘n boeg
Wind gaan lê sug jy moeg
sjieg - sjieg, soja dis genoeg

Met hierdie woorde en gedig
Wil ek vir jou ‘n monument oprig
Jy het voorsien menige dier en mens
se water dors en lewens wens
Jy is skilderagtig prentjie mooi
in die ondergaande son se rooi

Soos die mens word jy soms
deur stormwind virinneweer en moeg - soms ja



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

BEGRAFNIS OF VERASSING - Wat se die Skrif daarvan?

deur Spannie

Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar