Gedigte

Titel: Mure om my Hart

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die doel: BESKERMING

"Hoekom?" sal party wil weet...

Ek wil nie weer wonder wat het ek verkeerd gedoen nie
Ek wil nie weer die verlange voel nie
Ek wil nie weer die ongelooflike seer voel nie
Ek wil nie weer myself aan die slaap huil nie
Ek wil nie weer kwaad word vir liefde word nie
Ek wil nie weer wonder of jy my ook mis nie

Ek kan nie weer alleenig hier deur gaan nie



Kommentaar

Ditzem...dis hoekom ek nog altyd mure om my hart gebou het...vir beskerming...en weet jy sorgvry het ek deur die lewe gegaan....alleen....en onverwags soos die liefde is...het dit die mure om my hart afgebreek...die liefde is wonderlik...maar ja...saam met liefde kom toe die seer wat ek gevrees het vir soveel jare...wie nie waag nie sal seker nie liefde wen nie...elke ding het seker maar sy wit en swart kant...so ja...diep gedig die.

Tella
3 jaar 4 maande 1 week 4 dae 7 ure 23 minute oud


ons almal se vrese wat jy hier uitbring die liefde behoort nooit te vervaag en ons nooit hartseer te laat
4 jaar 1 maand 2 weke 4 dae 2 ure 25 minute oud


Eina!
Jy stel dit so duidelik in die gedig. Dis presies hoekom!
4 jaar 11 maande 1 week 3 ure 44 minute oud



Stromateia: 'n Lappieskombers van Gedigte

deur Vesting

Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar