Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

tog wel, meneer,
tog wel!

aan jou wil my sinne raak,
losweg bel canto
bydra tot toon en tema,
netelig word, dan,
en verwonderd oor die eggo's

en gemoedelik
rol en ritmies
glip,
xilofoon-sag,
af langs stringe woorde:

my minnesang in (k)lomp akkoorde

* Dis 'n letterdig - lees die eerste letters van elke reël van onder na bo.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Max Greenblatt
Daar leer jy my alweer iets. DANKIE . . . én die Goeie Vader het jou wérklik 'n besondere talent gegee met woorde. Jy lê vettig in die boonste lagie room van Afrikaans!

(As daar so 'n woord is. As daar nie is nie, het ek hom so pas gemaak, want hoe anders kan ek dit sê?)
3 jaar 7 maande 2 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Weerloos

deur Maangodin

Eroties Afrikaans - sodat ons in ons eie taal geprikkel kan word.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar