Weergawe: 1
Aantal woorde: 111
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 16 Feb 2011
om jou gedagtes deur ‘n sif te gooi
om jou oë te leen en van jou kant te kyk
om jou harde sinne met trane af te spoel
om jou deur my gekleurde vensters te laat loer
om jou voete vas te hou as ‘n rukwind jou skep
om jou die bloedige sweepslae van jou tong te wys
om jou onverbiddellik streng te maak as jou hart wil smelt
om jou geduld te beproef tot skuins voor ‘n aar in jou kop bars
om jou verwagtinge in ‘n net te vang as hulle meteens wegvlieg
om jou te adore as ek jou woorde verstaan
Lees ander gedigte deur tanisoo
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Maangodin
Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.